Klawers

Klawers
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Trifolium

Sinonieme
  • ?Amoria C.Presl
  • Bobrovia A.P.Khokhr.
  • ?Chrysaspis Desv.
  • Lupinaster Fabr.
  • Ursia Vassilcz.
  • Xerosphaera Soják[2]

Die naam klawers verwys na ’n groep plante wat tot die genus Trifolium van die vlinderblommige plante (familie Fabaceae of Papilionaceae) behoort. Die rooi, geel of wit blomme van hierdie genus is in 'n trosvormige bloeiwyse om die bloeisteel gerangskik. Spesies van klawers wat wild in die natuur groei, word in bykans alle wêrelddele, met uitsondering van Australië, aangetref. Verskillende klawerspesies word vandag as groenbemesting gebruik. Die klawerspesies wat deesdae as voergewasse gekweek word, is waarskynlik uit Suidoos-Europa en Klein-Asië afkomstig. Klawersade is ryk aan proteïene en minerale.

  1. Sp. Pl., vol. 2, p. 764, 1753[1] y Gen. Plant., ed. 5, p. 337, 802, 1754[2], non (Čelak.) Gibelli & Belli, Mem. Reale Accad. Sci. Torino, ser. 2, 41, p. 197, 1891
  2. (en) "Trifolium en USDA/GRIN Taxonomy for Plants". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 18 Mei 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search